Ek sal enige direkte aantygings teen my of teen my Claerhout
skilderye aan my prokureur oorhandig....
Julle ken my nie eers nie, ek is onskuldig in julle aantygings en DIT WAS NOU GENOEG!!!!
SAL DIT NIE VERDER DULD NIE..... ek het niemand te na gekom nie....
Los my asb. nou uit, ek pla niemand en DIE BESTE VAN ALEES IS JULLE KEN MY NIE EERS NIE!!
Ek is ook n ouma maar gedra my ten minste soos een....eish.
Ek wil ook vir Pharos vra.....het jy by gestaan toe die Dala borde gemaak is.
Jy is so self versekerd, ek het nie die skilderye geverf nie......maar jy is oortuig JOU bord was nie toe
beskikbaar nie.....ek is jammer vir die mense wat geld verloor het, maar dit was nie as gevolg van my
skilderye nie.....ek kan die gekyf nie meer hanteer nie, en wil asb. net normaal aangaan op BoB, hoekom wil julle nou my lewe so versuur??????????
ek is seker daar is genoeg ander goed om oor te skryf......
STERKTE met julle skindereldtogte.....los my net daaruit......


LinkBack URL
About LinkBacks


Bookmarks