bidorbuy iPhone application on iTunes
Results 1 to 1 of 1

Thread: Boeke van Pieter Pieterse gesoek

  1. #1
    Auditpartners is offline Junior Member Applicant
    Join Date
    Aug 2010
    Posts
    1

    Default Boeke van Pieter Pieterse gesoek

    Ek versamel Pieter Pieterse se boeke. Ek het al heelwat op BOB gekry maar ek kort nog :


    1989 Elkeen se paleis
    1985 Stormy seas at clearwater bay
    1986 The day of the giants
    1991 Silver , jackal of the Namib
    1991 Le jour des Geants
    1994 The forgotten valley

    As iemand een van die boeke hierbo het laat weet my asseblief.

    Ek soek gereeld vir die boeke dus kan die boeke ook gelys word op BOB dan kan ek 'n bod insit. As iemand dalk vir my 'n idee kan gee waar ek die boeke in die hande kan kry sal ek ook dit waardeer. Die boeke is uit druk uit dus sal ek dit tweedehands moet koop.

    Dankie.
    Last edited by Auditpartners; 13-12-10 at 21:48.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •