Announcement

Collapse
No announcement yet.
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Coin Grading

    Hi almal,

    Kan iemand my asb se waar en hoe kan ek my coins "NGC Grade".
    En moet tog net nie weer se ek moet op NGC se website gaan nie.

    Ek soek iemand in SA wat dit vir my kan laat doen. Baie van julle bobbers is mos members van NGC, of kan die coins NGC Grading gee.

    Stuur asb vir my 'n PM as iemand my hiermee kan help.

    Thanx
    100% Biker Chick - Wanna dice?

  • #2
    Kontak my ek kan help
    Johan Gouws
    Last edited by qball; 08-04-10, 16:34. Reason: No contact details permitted on the forum

    Comment

    Working...
    X